Waar kom Boere vandaan?

JH_Pierneef_-_Die_Groot_Trek_1938

Boere kom nie van Jan van Riebeeck af nie.
JH_Pierneef_-_Die_Groot_Trek_1938
Jan van Riebeeck word ook slegs gebruik omdat elke storie iewers moet begin en glad nie omdat enige afstammeling van van Riebeeck ooit relevant was of is nie. Sou van Riebeeck nie self Suidelike Afrika toe gereis het nie, sou die VOC iemand anders gestuur het en met inagname dat van Riebeeck presies die wil van die VOC uitgevoer het en met inagname van die streng kultuur en taal reels van die VOC, sou die resultaat vandag presies dieselfde wees al het die mens, van Riebeeck, nooit bestaan nie. Jan van Riebeeck het nooit enigeiets noemenswaardig en uit eie bors gedoen nie en die ‘Geskiedenis’ van Suidelike Afrika is gevul met sulke lee plekhouer doppe. Die doppe moet oorsigtig gebruik word om slegs objektiewe feite, soos die datum, statistiek ensovoorts, te gebruik.

In 1652 arriveer Jan van Riebeeck in die Kaap (met Hollanders, (wat Hollands praat), Belge (wat Frans praat) en Vlaamse (wat Vlaams praat)
Wanneer soveel kulture en tale gemeng word in ‘n nuwe, betreklik geisoleerde geografiese ligging en dan ook nog relatief gereeld besoek word deur skepe van oral anders, en waar die dominante kultuur streng reels het met betrekking tot die aanname van daardie kultuur deur vrek baie ander kulture, automaties onstaan ‘n nuwe kultuur. In die 1700’s is daar reeds ‘n paar taal variante te bespeur naamlik: Kaaps-Hollands, Boere-Afrikaans en Slawe-Afrikaans. Wat die kultuur verder ontvlam is die byvoeging van die Britte, wat in 1806 finaal bestuur van die Kaap oorneem en dan ook absoluut weier om Kaaps-Hollands te leer of te praat. Ongelukkig vir die Britte, het heelwat mense van ander kulture reeds gevestig in die omgewing, byvoorbeeld daar was reeds meer duitsers as Hollanders. Hierdie hardhandige (imperialistiese) optrede veroorsaak juis dat almal wat nie Engels is nie skielik iets in gemeen het. Eers is die plaaslike Afrikaanse taal in kerke en in huise gepraat, later geskryf en verder uitgebrei. In 1883 was daar ook reeds genoeg organisasie sodat ‘n skeuring in filosofie die eerste belangrike verskille in die kultuur en sub kulture uitgewys het deurdat van die bestuur van die Kaaps Afrikaanse taal organisasie, die Britte begin ondersteun het.

Die boere nasies onstaan uit die Kaapse Hollanders, onder die sogenaamde grens boere en trek boere, op dieselfde manier wat die Amerikaner onstaan vanuit die Brit.

Dit is noodsaaklik dat hier onmiddelik twee konsepte uitgelig word, die een globaal en die ander in tydsmilieu:

Taal maak nie ‘n kultuur nie (Engelse Brit en Engelse Kanadees – Net omdat jy Afrikaans praat is jy nie noodwendig ‘n boer nie)

Tweedens, Die Kaapse Afrikaners was nie boere nie. van hulle was wel die boere nasies goedgesind en het selfs in ons oorlog baklei maar die Kaap was nooit ‘n nasie nie.

Die Groot Trek is ook dan ‘n illusie, trek boere het al van 1800 begin om ver oor die grense van die Kaap land te trek en inderwaarheid was daar al dorpe gevestig in die Vrystaat lank voor die propoganda van die sogenaamde ‘Groot Trek’ begin het.

Die hoof trek rede, vir die bestaan van trek boere, was die soektog na groener weivelde, groener weivelde in terme van vryheid onder die Brit uit assook groener weivelde in terme van vrugbare grond. Die Britte het ook dit onwettig gemaak om Hollands te praat, so baie van die trekkery het ook met taal en kultuur te make gehad. van die boere het slawe besit en later het die Britte slawerny onwettig gemaak en toe het die lot Koloniale Ingelse ook toe sommer die geld wat van Engeland af kom om slawe af te koop, in hul eie sakke gedruk. Soos die trekboere en grensboere getrek het, het daar plek plek nuwe gemeenskappe onstaan. Na die Britte in 1843 die boere in Natal verslaan het, het baie van die Natal boere binnelands getrek en gevestig in die Vrystaat en ZAR. Soos die boere getrek het, het ook die Later het die Brit ook die boere gebreek en die ZAR asook die Vrystaat geabsorbeer. Dit is nadat boere vanaf 7 jaar oud tot oor die 70 jaar oud deelgeneem het aan die laaste boere oorlog en die Brit Kitchener vir ‘n Duitser genaamd Hitler die idee van massa konsentrasie kampe gegee het. Britte met boere families asook selfs ‘n paar Kaaps Afrikaners het by die boere aangesluit nadat oorlog uitgebreek het. Die Hollands sprekende boere is finaal verslaan in 1902 en was heeltemal gebreek deur die oorlog.

Baie moderne organisasies en persone eis gedurig dat hulle die boere verteenwoordig, daar bestaan geen sentrale organisasie wat verteenwoordigend is van alle boere nie. Organisasies wat hulself be-ywer vir self beskikking asook rassiste en ander splinter groeperings noem hulself dalk boere maar verteenwoordig beslis nie boere nie. Party van die organisasies eis land, ander moedig boere aan om terug te trek Suid Kaap toe en party bemark trekke na ander Afrika lande, Kanada en na baie ander lande van die wereld.

Die onderskeid tussen Afrikaner en Boer is baie troebel en inteendeel word nie algemeen na verwys of uitgelig nie. Die oorwegende meerderheid van mense wat hulself as boere beskou weet nie eers wat ‘n boer eintlik is nie. Daar is nie meer boere vandag nie. Hul nageslagte is Ofrikaners en die Afrikanders van Oom Paul, bestaan nie meer nie. Die boere is uitgewis deur die Britte in die 2de Boere Oorlog, hulle is gebreek en toe deur die Afrikaner nasionalis geabsorbeer. Jy sal ook hoor en verneem en selfs balans state sien waar die Brit skynbaar die Boer, na die 2de Boere oorlog gehelp het om sy huise en plase te herbou. Dit moet met ‘n knippie sout geneem word. Die absolute meerderheid van die boere van die ZAR was bywoners en arm. Hulle het geen regte gehad na die 2de boere oorlog nie en het alles verloor.  Die oorgrote meerderheid van die ZAR boere wat oorleef het en wat nie landuit is om beter weivelde te soek nie, het of werk aanvaar in die myne. Baie het in absolute armoede in krot buurte net buite Johannesburg gevestig en nie op hul plase nie.  Die oorweldigende meerderheid van boere het nie ‘n enkele pond ontvang nie. Daar is ook oorvertel dat honderde duisende ponde, uitbetaal van die Britse gelde, aan die aandeelhouers van die eerste drank fabriek in die ZAR. Die mynbase wou die drank fabriek sluit omdat die swart mense wat in die myne gewerk het, te dronk werk toe gekom het. Baie van die gelde is ook uitbetaal aan afwesige land eienaars.

Die troebelheid tussen Afrikaner en Boer word vererger omdat daar soveel woorde is wat verskillende betekenis gehad het. Bv Afrikander is nie Afrikaner Nasionalis nie, en boer is iemand wat landbou as bedryf toepas asook ‘n burger van die ZAR. Die Ingelse het ook die woord “boor” gebruik as ‘n metode om ons af te maak as mindere mense, boorish of te wel agteraf, kru en onderontwikkeld. Die Afrikaner, met die visie van een land met een taal, kom van die Kaap af. Dieselfde Afrikaner het dan ook in die 1930’s die boere geskiedenis sommer gevat, dit vir homself aangetrek en ons heuning om die mond loop smeer. Boere is gebreek deur die Brit en ge-absorbeer deur die Afrikaner Nasionalis. Soos die Ingelse se: Boots & All. Afrikaner Nasionalis was nou sommer ook Boer.En Boer was ook nou sommer Afrikaner Nasionalis en sommer ook Oom Paul dan nou ‘n Afrikaner leier in die nuwe geskiedenis, gemaak.  Wat rassisme betref was alle wit rasse in die tyd rassisties inkluis die boere.

Dolos

Originally the Afrikaans word “dolos” is derived from Dutch, from the word Dollen and Os, Os is Ox.

Dollen means to fool around, playing or teasing. Kids where playing a game which they called “bot gooien” or bone throwing, which referred to the throwing of ox bones (indawule) as used by traditional healers (inyanga) and which the kids had adapted into a game.

The original games were not commonly called “dolos” and there were multiple versions of the same game. The game was outcomes based and early role playing variations allowed the children to explore awkward social circumstances and to have fun.

Apparently four teenagers became crazy as a direct result of playing the bot gooien game, (sometime between 1856 and 1857), then, a preacher referred to the game as “dolos” (mad ox). He decreed that the game is from the devil and that all clay bones and game pieces must be burned and destroyed. The preacher informed the community that the children had become possessed by evil spirits.

The Zulu traditional healers used the exact same tail bones to communicate with ancestoral spirits, by throwing the bones. The children were playing with fire and their immortal souls were in danger. In a single generation the word “bot gooien”, “vier bot” and some other names which the various versions of the games where known as, all changed into one word: “dolos”. After the second boer war (1902), the Dutch boer culture and language was assimilated into Afrikaans and the games became forgotten.

During the second half of the twentieth century the word “dolos” was taken and used to describe a concrete structure as the structure resembled one of the Ox tail bones used in the children’s games.