Diarrhee

Nr.

Wenk

1 Drink warm, “flat” lemonade.
2 Meng en drink mielieblom met water met of gerasperde appel (wat bruin geword het) of oorryp piesang en vars suurlemoensap.
3 Meng twee eetlepels vlapoeier met ‘n kwart koppie water en drink it. Herhaal elke 2 ure.
4 Rasper 3 geelwortels. Kook dit in 1 liter water em 2ml souut vir ongeveer 5 minute. Suig deur en drink kort-kort ‘n modvol van die water. Jy kan weer water by die wortels gooi en dit weereens kook en deursuig om te drink.
5 Rasper ‘n appel en laat dit effens bruin word. Eet dit dan.

Advertising