Soetolie

Soetolie is 'n ander naam vir olyfolie, hoewel die term kan ook verwys na 'n ligte groente-olie. Dit het baie gebruike vanaf vel sorg tot kosmaak. Verskeie lande produseer die olie, waaronder ItaliĆ«, Spanje en die Verenigde State van Amerika van die grootse produsente is. Die olie word gebruik in die plek van ander vorme van olie in die kombuis…

Comments Off on Soetolie

Afrikaner vrouens “meer getrou” oor 300 jaar – studie

Afrikaner vrouens 'meer getrou' oor 300 jaar - studie Pretoria - As jy 'n Afrikaners is en gewonder het of een van jou voorvaders onwettige skakeling gebore was, kan jy verseker weet dat jou geslag waarskynlik ongeskonde is. Nuwe navorsing in 23 algemene Afrikaanse vanne het bevind dat die voorkoms van "valse vaderskap" laer as 1% oor die laaste 30…

Comments Off on Afrikaner vrouens “meer getrou” oor 300 jaar – studie

Alleelfrekwensies van AVPR1A en MAOA in die Afrikaner-bevolking

Die Afrikaner bevolking is hoofsaaklik gestig deur Europese immigrante wat in Suid Afrika in 1652 gearriveer het. Egter, kan dit vroulike slawe vanuit AsiĆ«, Afrika en die plaaslike Khoi San wees wat soveel as 7% bygedra het tot die gene van die bevolking. Die variasie tussen twee tandem herhalings is gekwantifiseer om te sien of hierdie historiese stigter effek en/of…

Comments Off on Alleelfrekwensies van AVPR1A en MAOA in die Afrikaner-bevolking

Boer Bobotie

Bestandele 1 kg lam maalvleis (kry by slagter of gebruik maar bees) 80 gram boere brood 1,5 koppies volroom melk 'n paar uie lourier blare (bay leaves) 6 lepels regte volroom botter 4 lepels matige kerrie 1 Lepel Borrie (Gemmer) 6 lepels appelkoos konfyt halwe teelepel koriander kwart koppie gedroogte rosyne 4 plaas hoender eiers kwart koppie tafel wyn (wit…

Comments Off on Boer Bobotie

Siener van Rensburg

Siener van Rensburg is op 30 Augustus 1862 gebore en het hy later oorlede op 11 Maart 1926 op die ouderdom van 64. Hy is gebore as Nicolaas Pieter Johannes van Rensburg en hy was 'n Boer van die Suid-Afrikaanse Republiek. Die republiek was ook bekend as die Transvaalse Republiek in daardie jare en later het hy 'n burger van…

Comments Off on Siener van Rensburg

End of content

No more pages to load