Alleelfrekwensies van AVPR1A en MAOA in die Afrikaner-bevolking

Die Afrikaner bevolking is hoofsaaklik gestig deur Europese immigrante wat in Suid Afrika in 1652 gearriveer het. Egter, kan dit vroulike slawe vanuit AsiĆ«, Afrika en die plaaslike Khoi San wees wat soveel as 7% bygedra het tot die gene van die bevolking. Die variasie tussen twee tandem herhalings is gekwantifiseer om te sien of hierdie historiese stigter effek en/of…

Comments Off on Alleelfrekwensies van AVPR1A en MAOA in die Afrikaner-bevolking

End of content

No more pages to load