Kroep

As enige iemand aan kroep ly, kan die volgende wenke jou dalk help: Nr. Wenke 1 Gee die siek persoon soet tee met 2ml mostert om te drink. Dit sal die persoon laat opbring en van die slym ontslae raak. Meng 1 teelepel aluin en 2 teelepels suiker goed saam. Gee die persoon elk 2 uur 'n kwart teelepel van…

Comments Off on Kroep

Hoes

As jy enige probleme moet hoes ondervind, kan jy die volgende probeer: Nr. Wenk 1 As jy 'n hoesmiddel nodig het, meng heuning in water met suurlemoensap of appelasyn. 2 Meng 1 bottel heuning met die volgende Lennon produkte: 1 bottel Peppermentdruppels, 1 bottel Borsdruppels, 1 bottel Jamaika Gemmer, 1 bottel Turlington, 1 bottel Paragora, 1 bottel Epejuana Tinktuur en…

Comments Off on Hoes

Algemene borskwale

Die volgende boererate kan jou dalk help met enige algemene borskwale wat jy het: Nr. Wenk 1 As jou bors te en benoud is, smeer Zambok salf aan die bors of op 'n lappie wat jy teen die bors sit. Hou dit warm. dit sal help om die bors oop te maak. 2 Die volgende mengsel sal help algemene borskwale…

Comments Off on Algemene borskwale

End of content

No more pages to load