Algemene borskwale

Die volgende boererate kan jou dalk help met enige algemene borskwale wat jy het: Nr. Wenk 1 As jou bors te en benoud is, smeer Zambok salf aan die bors of op ‘n lappie wat jy teen die bors sit. Hou dit warm. dit sal help om die bors oop te maak. 2 Die volgende … Continue reading Algemene borskwale