Wintershande en Atleetsvoete

As jy probleme ondervind met wintershande en atleetsvoete, het jy 'n paar oplossings: As dit wit geryp is in die oggend moet jy kaalvoet in die ryp gaan loop en ook jou hande op die gras vee waar dit geryp is. Dit help vir die pynlike wintershande en -voete. Gooi 'n halwe koppie melk, die sap van 1 suurlemoen, 1…

Comments Off on Wintershande en Atleetsvoete

Warts

If you are struggling with warts on your body, the following may help: No. Remedy 1 Scratch the warts open and sprinkle fine table salt in it. 2 Make a piece of charcoal fine and mix it with fresh cream until it is creamy. Apply this to the wart 2 times per day. 3 Mix a little salt and vinegar.…

Comments Off on Warts

Vratjies

As jy sukkel met vratjies op jou lyf, kan die volgende jou dalk help: Nr. Wenke 1 Krap die vratjies stukkend en strooi fyn tafelsout daarin. 2 Maak 'n stukkie houtskool fyn en meng dit met vars room tot dit pap is. Smeer dit aan die vratjie 2 maal per dag. 3 Meng 'n bietjie sout en asyn. Smeer dit…

Comments Off on Vratjies

Eczema

If you are struggling with eczema, the following tips may help: No. Remedy 1 Use ointment containing zinc. 2 Use 2 rooibos tea bags in your bathwater every day. 3 Use Vaseline to rub your face with. 4 Spread your body with acqueous cream, bath yourself with the cream and wash it off.

Comments Off on Eczema

Ekseem

In die geval wat jy met ekseem sukkel, kan die volgende wenke jou dalk help: Nr. Wenke 1 Gebruik salf wat zink bevat. 2 Gebruik 2 rooibosteesakkies in die badwater, elke dag. 3 Gebruik Vaseline om die gesig te smeer. 4 Smeer jou hele lyf met aqueous room,bad jouself met die room en was dit af.

Comments Off on Ekseem

End of content

No more pages to load