Griep en Verkoue

Griep is 'n baie aansteeklike virus en is baie erger as 'n gewone verkoue. baie van die simptome van griep is baie dieselfde as die van verkoue maar verkoues is nie virusse nie. Daar is vier hoof groepe griep virusse, hulle word A, B, C en D genoem. Onder die Groepe A en B val ook die gewone jaarlikse griep.…

Comments Off on Griep en Verkoue

Hoes

As jy enige probleme moet hoes ondervind, kan jy die volgende probeer: Nr. Wenk 1 As jy 'n hoesmiddel nodig het, meng heuning in water met suurlemoensap of appelasyn. 2 Meng 1 bottel heuning met die volgende Lennon produkte: 1 bottel Peppermentdruppels, 1 bottel Borsdruppels, 1 bottel Jamaika Gemmer, 1 bottel Turlington, 1 bottel Paragora, 1 bottel Epejuana Tinktuur en…

Comments Off on Hoes

Algemene borskwale

Die volgende boererate kan jou dalk help met enige algemene borskwale wat jy het: Nr. Wenk 1 As jou bors te en benoud is, smeer Zambok salf aan die bors of op 'n lappie wat jy teen die bors sit. Hou dit warm. dit sal help om die bors oop te maak. 2 Die volgende mengsel sal help algemene borskwale…

Comments Off on Algemene borskwale
Read more about the article Griep en verkoues
Colds and Flu

Griep en verkoues

Die volgende boererate kan jou dalk help as jy aan griep en verkoues ly: Nr. Wenk 1 As jy koue hande het, hou jou polse vas. Jou hande sal gou warm word. As jy gereeld heuning gebruik, sal dit jou help om verkoues en griep te vermy. Heuning is a natuurlike bevegter van kieme. 2 Meng 1 bottel pepermuntdruppels, 1…

Comments Off on Griep en verkoues

End of content

No more pages to load