Category «Virale»

Griep en Verkoue

Griep is ‘n baie aansteeklike virus en is baie erger as ‘n gewone verkoue. baie van die simptome van griep is baie dieselfde as die van verkoue maar verkoues is nie virusse nie. Daar is vier hoof groepe griep virusse, hulle word A, B, C en D genoem. Onder die Groepe A en B val …

Vratjies

As jy sukkel met vratjies op jou lyf, kan die volgende jou dalk help: Nr. Wenke 1 Krap die vratjies stukkend en strooi fyn tafelsout daarin. 2 Maak ‘n stukkie houtskool fyn en meng dit met vars room tot dit pap is. Smeer dit aan die vratjie 2 maal per dag. 3 Meng ‘n bietjie …

Griep en verkoues

Colds and Flu

Die volgende boererate kan jou dalk help as jy aan griep en verkoues ly: Nr. Wenk 1 As jy koue hande het, hou jou polse vas. Jou hande sal gou warm word. As jy gereeld heuning gebruik, sal dit jou help om verkoues en griep te vermy. Heuning is a natuurlike bevegter van kieme. 2 …