boere

Melktert Recipe

Melktert is a traditional South African dessert. It has a milky cinnamon taste to it with a gram cracker crust to go along with it. It is a great dessert served cold or warm in the winter. The following ingredients are what you'll need: 3 tbsp butter, melted 1 cup of white sugar 3 egg yolks 1 cup of cake…

Comments Off on Melktert Recipe

Beskerm jouself teen die nuwe Koronavirus 2019-nCov

EDIT: Die artikel is geskryf: 31 Januarie 2020 en is nie opdateer nie. Nou, in Desember van 2020 is daar nuwe variante van COVID-19 en daar is baie additionele kennis en nuus. Sien asb ook die SA Regering webwerf oor Covid-19 - Hier volg die oorspronklike artikel van Januarie 2020 : Die nuutste koronavirus, 2019-nCov, skyn nie so dodelik soos…

Comments Off on Beskerm jouself teen die nuwe Koronavirus 2019-nCov

Nuwe 2018 Griep (H3N2)

Verwagtings is dat die 2018 griep in Suid Afrika baie erg gaan wees. Die 2017 Australiese griep seisoen was die ergste in dekades en wereldwyd verwag die kenners groot probleme in 2018. Die BBC berig dat die Britse nasionale gesondheids diens voorberei op 'n erge 2018 griep seisoen. As jou bors benoud voel, of toe trek sien onmiddelik jou mediese…

Comments Off on Nuwe 2018 Griep (H3N2)

The Boer War

It is very simple to understand the Boer war. All wars happen for a reason. The Dutch speaking boer nation had their own independent country, the ZAR. Simple God fearing religious and racially exclusive people. Their country was legitimate. Gold was discovered in their country and the entire world descended upon their country. These gold fevered, greedy and desperate foreigners…

Comments Off on The Boer War

Waar kom Boere vandaan?

Boere kom nie van Jan van Riebeeck af nie. Jan van Riebeeck word ook slegs gebruik omdat elke storie iewers moet begin en glad nie omdat enige afstammeling van van Riebeeck ooit relevant was of is nie. Sou van Riebeeck nie self Suidelike Afrika toe gereis het nie, sou die VOC iemand anders gestuur het en met inagname dat van…

Comments Off on Waar kom Boere vandaan?

End of content

No more pages to load