Category «Boererate»

boererate

Griep en Verkoue

Griep is ‘n baie aansteeklike virus en is baie erger as ‘n gewone verkoue. baie van die simptome van griep is baie dieselfde as die van verkoue maar verkoues is nie virusse nie. Daar is vier hoof groepe griep virusse, hulle word A, B, C en D genoem. Onder die Groepe A en B val …

Sweet Oil

Sweet oil is another name for olive oil, although the term also can refer to a light vegetable oil. It has many uses, ranging from skin care to cooking. Several countries produce this oil, including Italy, Spain and the United States. The oil is used in place of other types of oil in cooking because …

Bloedarmoede

As jy dalk ly aan bloedarme, kan die volgende traditionele metodes jou dalk help: As jy gereeld piesangs eet wat laag in sout is, kan dit help om jou bloeddruk te reguleer. Maak ‘n melkskommel van piesang met melk en voeg heuning by. Die piesang sal die maag kalmeer en reguleer om die gevaar van …

Eelte

As jy sukkel met eelte, kan jy die volgende doen: Week jou voete¬†elke aand in baie warm water¬† en droog dit goed af. Smeer geel waghries aan ‘n lappie in strooi fyn tafelsout daarop. Bind dit om die voet en gaan slaap so. Herhaal die proses totdat die eelt weg is. Gooi 1 koppie growwe …

Wintershande en Atleetsvoete

As jy probleme ondervind met wintershande en atleetsvoete, het jy ‘n paar oplossings: As dit wit geryp is in die oggend moet jy kaalvoet in die ryp gaan loop en ook jou hande op die gras vee waar dit geryp is. Dit help vir die pynlike wintershande en -voete. Gooi ‘n halwe koppie melk, die …