As jy wenke soek om naarheid te beveg, sal die volgende jou dalk help:
No. |
Wenke |
| 1 | Drink ‘n mondjievol “flat” cola drankie sodra jy die naargevoel op die krop van jou maag voel. |
| 2 | Drink ‘n teelepel suurlemoensap met ‘n bietjie warm water. |
| 3 | Gooi 1 eetlepel appelassyn in een koppie water. Neem kort-kort twee of drie slukkies. |
