As jy bedsere het, kan die volgende jou dalk help:
Nr. |
Wenke |
1 | Gooi bietjie brandewyn op kweperpitte en laar dit ‘n rukkie staan tot dit ‘n jellie vorm. Smeer die geaffekteerde persoon met die jellie. |
2 | Klits een eierwit en voeg brandewyn by. Smeer aan die seerplekke. |
3 | Laat die persoon of gelooide vel lĂȘ. |
4 | Neem Prep en ‘n botteltjie Turlington. Meng dit goed saam en smeer aan die seerplekke. |
5 | Smeer heuning aan die sere. |