Bloedarmoede

As jy dalk ly aan bloedarme, kan die volgende traditionele metodes jou dalk help:

  • As jy gereeld piesangs eet wat laag in sout is, kan dit help om jou bloeddruk te reguleer. Maak ‘n melkskommel van piesang met melk en voeg heuning by. Die piesang sal die maag kalmeer en reguleer om die gevaar van beroerte teen te werk. Tesame met die heuning, bou dit die bloedsuiker op terwyl die melk die maag streel en die sisteem re-hidreer van bloedarmoede.
  • Eet baie lewer.
  • Eet gereeld rosyne.
  • Eet swart liquorice. Let wel dat dit swart moet wees want die ander bevat te veel seker en suiker verlaag jou bloeddruk.
  • Gebruik heuning want dit is ‘n bloed verryker. Hoe donker die heuning, hoe meer minerale bevat dit.
  • Rasper 4 rou bete en sit dit in ‘n konfyt fles. Gooi 1 bottel wyn oor en roer goed. Voeg een botteltjie Lennon’s Versterkdrubbels daarby en laat dit oornag staan. Gooi dit deur ‘n doek en bere die vloeistof in die yskas. Drink ‘n kwart koppie vol van die mengsel, 3 keer per dag.