Nr.
|
Wenke
|
1 |
Drink gereeld Omega 3, 6 en 6 olie kapsules en yster aanvullings. |
2 |
Eet geel voedselsoorte soos Appelkose, Spanspek, Lemoene en Perskes. Oranje pampoen, lemoensap en waatlemoen kan artritis voorkom. |
3 |
Eet okkerneute, soyabone en vetterige vis op ‘n gereelde basis. |
4 |
Meng 2 koppies Quaker Oats en 1 koppie water in ‘n bak. Verwarm dit dit vir 1 minuut in die mikrogold. Laat dit effens afkoel en smeer die mengsel op jou hande vir erge artritis pyn. |
5 |
Meng ‘n 2 liter bottel water met 2 eetlepels heuning, 2 eetlepels kaneel, 1 eetlepel borrie en 1 eetlepel gemmer. Meng dit goed en drink 3 maal per dag. Plaas die drankie in die yskas. |
6 |
Meng ‘n 2 liter bottel water met 6 eetlepels engelse sout met die sap van 10 suurlemoene. Drink dit 3 maal per dag |
7 |
Vir atritis pyne: Meng 1 houer Camphor-room met 10 pakkies Grandpa poeier en smeer gereeld aan die dele waar dit pyn. |