Nr.
|
Wenke
|
| 1 |
Maak stysel en water aan tot dit ‘n pap vorm. Sit op die kneus of stamplek en dit sal verhoed dat die vel verkleur. |
| 2 |
Om te verhoed dat ‘n bloukol vorm waar dit geel is of waar jy jou gestamp het, smeer dadelik botter aan. |
| 3 |
Smeer samboksalf dik aan die kneusplek en maak dit toe met ‘n lappie. |
| 4 |
Stamp 3 stukkies gemmer en ‘n halwe wit ui. Voeg twee eetlepels growwe meel en 2 eetlepels brandewyn by om ‘n mengsel te vorm. Plaas die mengsel op die kneusplek. |
| 5 |
Jy kan rou vleis op kneusplekke plaas. |
| 6 |
Week ‘n wattepluisie in asyn en plaas dit op die kneusplek. Laat dit op die kneusplek bly vir ongeveer ‘n uur. |