In die geval wat jy met ekseem sukkel, kan die volgende wenke jou dalk help:
Nr. |
Wenke |
| 1 | Gebruik salf wat zink bevat. |
| 2 | Gebruik 2 rooibosteesakkies in die badwater, elke dag. |
| 3 | Gebruik Vaseline om die gesig te smeer. |
| 4 | Smeer jou hele lyf met aqueous room,bad jouself met die room en was dit af. |
