Nr.
|
Wenk
|
1 |
Drink 1 teelepel heuning in 1 koppie swart koffie. |
2 |
Maak ‘n lappie nat met asyn en strooi fyn kaneel daaroor. Sit dan die lappie teen die voorkop. |
3 |
Maak pluisies en steek dit in balsemvita. Plaas in die oor en smeer ook balsemvita op die slape. |
4 |
Meng 1 eetlepel kasterolie en 1 eetlepel parriefien. Smeer dit bo-op die kop. Gaan lĂȘ ‘n rukkie. |
5 |
Meng 1 pakke engelse sout, 1 bottletjie rooi poeier of 1 pakkie kremetart en 1 eetlepel fyngeaakte aluin. Neem ‘n mespuntvol op die tong gegooi 3 maal per dag. |
6 |
Trek roosmaryn soos ‘n sterk tee en versoet met heuning. |
7 |
Vir ‘n spannigshoofpyn: gooi een eetlepel heuning in a halwe glas warm water. Hierdie mengsel werk effektief want heuning werk kalmerend. |