Nr.
|
Wenke
|
| 1 |
Drink bietjie sterk suikerwate |
| 2 |
Gebruik pietersielie in geregte. |
| 3 |
Meng 1 eetlepel asyn met 1 eetlepel soetolie en drink dit. |
| 4 |
Meng 2 liter water met 2 eetlepels heuning en 1 eetlepel gemmer met 1 eetlepel kaneelpoeier. Plaas dit in die yskas en drink gereeld. |
| 5 |
Meng ‘n halwe koppie sterk swart koffie en 1 eetlepel soetolie en drink dit. |
| 6 |
Trek 1 teelepel kruienaeltjies in 1 koppie melk en drink dit. |
| 7 |
Trek bietjie kaneel in kookwater en drink kort-kort ‘n bietjie. |
| 8 |
Trek gemmer in kookwater en drink elke vier uur ‘n bietjie daarvan. |
| 9 |
Trek ‘n bietjie naeltjies in kookwater en drink so elke drie of vier ure ‘n bietjie. |
| 10 |
Week ‘n lap in koue water en plaas dit op jou maag. |