Krampe

As jy aan maagkrampe ly, mag hierdie wenke jou dalk help:

Nr.

Wenke

1 Drink bietjie sterk suikerwate
2 Gebruik pietersielie in geregte.
3 Meng 1 eetlepel asyn met 1 eetlepel soetolie en drink dit.
4 Meng 2 liter water met 2 eetlepels heuning en 1 eetlepel gemmer met 1 eetlepel kaneelpoeier. Plaas dit in die yskas en drink gereeld.
5 Meng ‘n halwe koppie sterk swart koffie en 1 eetlepel soetolie en drink dit.
6 Trek 1 teelepel kruienaeltjies in 1 koppie melk en drink dit.
7 Trek bietjie kaneel in kookwater en drink kort-kort ‘n bietjie.
8 Trek gemmer in kookwater en drink elke vier uur ‘n bietjie daarvan.
9 Trek ‘n bietjie naeltjies in kookwater en drink so elke drie of vier ure ‘n bietjie.
10 Week ‘n lap in koue water en plaas dit op jou maag.