Naarheid

As jy wenke soek om naarheid te beveg, sal die volgende jou dalk help: No. Wenke 1 Drink 'n mondjievol "flat" cola drankie sodra jy die naargevoel op die krop van jou maag voel. 2 Drink 'n teelepel suurlemoensap met 'n bietjie warm water. 3 Gooi 1 eetlepel appelassyn in een koppie water. Neem kort-kort twee of drie slukkies.

Comments Off on Naarheid

Sooibrand

As jy sukkel met sooibrand kan jy die volgende probeer: Nr. Wenk 1 As jy weer sooibrand kry, eet dadelik 'n piesang vir vinnige verligting. 2 Wanneer tamatie- en uiesmoor gemaak word, gooi 'n kwart koppie melk by aan die einde en roer goed. 3 Drink 8 glase water per dag. 4 Drink twee eetlepels asyn of suurlemoensap. Jou sooibrand…

Comments Off on Sooibrand

Krampe

As jy aan maagkrampe ly, mag hierdie wenke jou dalk help: Nr. Wenke 1 Drink bietjie sterk suikerwate 2 Gebruik pietersielie in geregte. 3 Meng 1 eetlepel asyn met 1 eetlepel soetolie en drink dit. 4 Meng 2 liter water met 2 eetlepels heuning en 1 eetlepel gemmer met 1 eetlepel kaneelpoeier. Plaas dit in die yskas en drink gereeld.…

Comments Off on Krampe

Hardlywigheid

As jy aan hardlywigheid ly, kan die volgende wenke jou dalk help: Nr. Wenk 1 As jy aan hardlywigheid ly kan jy piesangs eet want dit is hoog aan vesel. 2 Drink elke oggend op 'n nugter maag, een teelepel engelse sout met 'n glas warm water. 3 Drink 'n glas louwarm water met appelasyn so ongeveer 30 minute voor…

Comments Off on Hardlywigheid

Diarrhee

Nr. Wenk 1 Drink warm, "flat" lemonade. 2 Meng en drink mielieblom met water met of gerasperde appel (wat bruin geword het) of oorryp piesang en vars suurlemoensap. 3 Meng twee eetlepels vlapoeier met 'n kwart koppie water en drink it. Herhaal elke 2 ure. 4 Rasper 3 geelwortels. Kook dit in 1 liter water em 2ml souut vir ongeveer…

Comments Off on Diarrhee

End of content

No more pages to load