Hardlywigheid

As jy aan hardlywigheid ly, kan die volgende wenke jou dalk help:

Nr.

Wenk

1 As jy aan hardlywigheid ly kan jy piesangs eet want dit is hoog aan vesel.
2 Drink elke oggend op ‘n nugter maag, een teelepel engelse sout met ‘n glas warm water.
3 Drink ‘n glas louwarm water met appelasyn so ongeveer 30 minute voor etes.
4 Eet elke oggend vir ontbyt: ‘n sny growwe bruin brood wat semels bevat.
5 Gooi 1 eetlepel “Linseed” in ‘n glas water. Laat dit oornag staan. Gooi die water af en gooi die “linseed” or jou ontbytpap.
6 Week 500 gram perskes, 500 gram rosyne en 500 gram pruimedante in water tot dit sag is. Maal alles saam. Meng met 1 kilogram stroop of heuning. Eet saans een teelepelvol.