Category «Resepte»

Boer Bobotie

Bestandele 1 kg lam maalvleis (kry by slagter of gebruik maar bees) 80 gram boere brood 1,5 koppies volroom melk ‘n paar uie lourier blare (bay leaves) 6 lepels regte volroom botter 4 lepels matige kerrie 1 Lepel Borrie (Gemmer) 6 lepels appelkoos konfyt halwe teelepel koriander kwart koppie gedroogte rosyne 4 plaas hoender eiers …