Pretoria Boeremark

Die Boeremark word reeds vir agt-en-twintig jaar suksesvol aangebied. Duisende verbruikers stroom Saterdagoggende na die mark om plaasprodukte by die produsente te koop. Dit word beskou as die beste boeremark wat daar nog is. Wanneer die meeste mense nog slaap op `n Saterdagoggend is die Boeremarkterrein reeds `n miernes van bedrywighede waar uitstallers hulle stalletjies opstel en opvul met vars…

Comments Off on Pretoria Boeremark

Deafinitely Boeretroos

Meeste van ons geniet 'n warm koppie koffie vroeg in die oggend, veral die vars reuk van gemaalde koffie bone. Deafinitely is een van die stalletjies wat uitstaan. Dit is 'n koffie stalletjie wat organiseerd en gehardloop word deur dowe mense. Deafinitely is 'n registreerde nie-winsgewende maatskappy wat poog om dowe gemeenskap volhoubaar te bemagtig deur opleiding, werkskepping en ondersteuning!…

Comments Off on Deafinitely Boeretroos

End of content

No more pages to load