Category «Boererate»

Kroep

As enige iemand aan kroep ly, kan die volgende wenke jou dalk help: Nr. Wenke 1 Gee die siek persoon soet tee met 2ml mostert om te drink. Dit sal die persoon laat opbring en van die slym ontslae raak. Meng 1 teelepel aluin en 2 teelepels suiker goed saam. Gee die persoon elk 2 …

Bedsere

As jy bedsere het, kan die volgende jou dalk help: Nr. Wenke 1 Gooi bietjie brandewyn op kweperpitte en laar dit ‘n rukkie staan tot dit ‘n jellie vorm. Smeer die geaffekteerde persoon met die jellie. 2 Klits een eierwit en voeg brandewyn by. Smeer aan die seerplekke. 3 Laat die persoon of gelooide vel …

Bloukolle en Kneusplekke

Jy kan dalk bloukolle en kneusplekke verhoed volgende wenke na te gaan: Nr. Wenke 1 Maak stysel en water aan tot dit ‘n pap vorm. Sit op die kneus of stamplek en dit sal verhoed dat die vel verkleur. 2 Om te verhoed dat ‘n bloukol vorm waar dit geel is of waar jy jou …

Aknee en Puisies

As jy ‘n probleem met aknee en puisies ondervind, sal jy ‘n paar wenke vind wat jou dalk sal help: 1 Smeer aartappelskil daagliks aan jou vel. 2 Jy kan ‘n rooibostee-sakkie baie sterk laat trek en jou gesig soggens en saans daarmee was of gebruik ‘n stukkie watte om die tee op jou gesig …

Naarheid

As jy wenke soek om naarheid te beveg, sal die volgende jou dalk help: No. Wenke 1 Drink ‘n mondjievol “flat” cola drankie sodra jy die naargevoel op die krop van jou maag voel. 2 Drink ‘n teelepel suurlemoensap met ‘n bietjie warm water. 3 Gooi 1 eetlepel appelassyn in een koppie water. Neem kort-kort …