Category «Boererate»

Sonbrand

Indien jy sonbrand opgetel het, kan hierdie paar wenke jou dalk help: As jy oor jou hele liggaam deur die sond gebrand is, vat jy ‘n koel bad met een koppie asyn. Dit verlig die brand gevoel. Bad in koue water met ‘n bietjie koeksoda. Gebruik ‘n ligte pasta van koeksoda om sonbrand the behandel. …

Sooibrand

As jy sukkel met sooibrand kan jy die volgende probeer: Nr. Wenk 1 As jy weer sooibrand kry, eet dadelik ‘n piesang vir vinnige verligting. 2 Wanneer tamatie- en uiesmoor gemaak word, gooi ‘n kwart koppie melk by aan die einde en roer goed. 3 Drink 8 glase water per dag. 4 Drink twee eetlepels …

Krampe

As jy aan maagkrampe ly, mag hierdie wenke jou dalk help: Nr. Wenke 1 Drink bietjie sterk suikerwate 2 Gebruik pietersielie in geregte. 3 Meng 1 eetlepel asyn met 1 eetlepel soetolie en drink dit. 4 Meng 2 liter water met 2 eetlepels heuning en 1 eetlepel gemmer met 1 eetlepel kaneelpoeier. Plaas dit in …

Hardlywigheid

As jy aan hardlywigheid ly, kan die volgende wenke jou dalk help: Nr. Wenk 1 As jy aan hardlywigheid ly kan jy piesangs eet want dit is hoog aan vesel. 2 Drink elke oggend op ‘n nugter maag, een teelepel engelse sout met ‘n glas warm water. 3 Drink ‘n glas louwarm water met appelasyn …

Diarrhee

Nr. Wenk 1 Drink warm, “flat” lemonade. 2 Meng en drink mielieblom met water met of gerasperde appel (wat bruin geword het) of oorryp piesang en vars suurlemoensap. 3 Meng twee eetlepels vlapoeier met ‘n kwart koppie water en drink it. Herhaal elke 2 ure. 4 Rasper 3 geelwortels. Kook dit in 1 liter water …