boererate

Diarrhee

Nr. Wenk 1 Drink warm, "flat" lemonade. 2 Meng en drink mielieblom met water met of gerasperde appel (wat bruin geword het) of oorryp piesang en vars suurlemoensap. 3 Meng twee eetlepels vlapoeier met 'n kwart koppie water en drink it. Herhaal elke 2 ure. 4 Rasper 3 geelwortels. Kook dit in 1 liter water em 2ml souut vir ongeveer…

Comments Off on Diarrhee

Hoofpyn

Die volgende paar wenke sal jou dalk help om jou hoofpyne te laat verdwyn: Nr. Wenk 1 Drink 1 teelepel heuning in 1 koppie swart koffie. 2 Maak 'n lappie nat met asyn en strooi fyn kaneel daaroor. Sit dan die lappie teen die voorkop. 3 Maak pluisies en steek dit in balsemvita. Plaas in die oor en smeer ook…

Comments Off on Hoofpyn

Hoes

As jy enige probleme moet hoes ondervind, kan jy die volgende probeer: Nr. Wenk 1 As jy 'n hoesmiddel nodig het, meng heuning in water met suurlemoensap of appelasyn. 2 Meng 1 bottel heuning met die volgende Lennon produkte: 1 bottel Peppermentdruppels, 1 bottel Borsdruppels, 1 bottel Jamaika Gemmer, 1 bottel Turlington, 1 bottel Paragora, 1 bottel Epejuana Tinktuur en…

Comments Off on Hoes

Algemene borskwale

Die volgende boererate kan jou dalk help met enige algemene borskwale wat jy het: Nr. Wenk 1 As jou bors te en benoud is, smeer Zambok salf aan die bors of op 'n lappie wat jy teen die bors sit. Hou dit warm. dit sal help om die bors oop te maak. 2 Die volgende mengsel sal help algemene borskwale…

Comments Off on Algemene borskwale
Read more about the article Griep en verkoues
Colds and Flu

Griep en verkoues

Die volgende boererate kan jou dalk help as jy aan griep en verkoues ly: Nr. Wenk 1 As jy koue hande het, hou jou polse vas. Jou hande sal gou warm word. As jy gereeld heuning gebruik, sal dit jou help om verkoues en griep te vermy. Heuning is a natuurlike bevegter van kieme. 2 Meng 1 bottel pepermuntdruppels, 1…

Comments Off on Griep en verkoues

End of content

No more pages to load