Eelte
As jy sukkel met eelte, kan jy die volgende doen: Week jou voete elke aand in baie warm water en droog dit goed af. Smeer geel waghries aan 'n lappie in strooi fyn tafelsout daarop. Bind dit om die voet en gaan slaap so. Herhaal die proses totdat die eelt weg is. Gooi 1 koppie growwe sout in 'n halwe koppie…