Bloukolle en Kneusplekke

Jy kan dalk bloukolle en kneusplekke verhoed volgende wenke na te gaan: Nr. Wenke 1 Maak stysel en water aan tot dit 'n pap vorm. Sit op die kneus of stamplek en dit sal verhoed dat die vel verkleur. 2 Om te verhoed dat 'n bloukol vorm waar dit geel is of waar jy jou gestamp het, smeer dadelik botter…

Comments Off on Bloukolle en Kneusplekke

Aknee en Puisies

As jy 'n probleem met aknee en puisies ondervind, sal jy 'n paar wenke vind wat jou dalk sal help: 1 Smeer aartappelskil daagliks aan jou vel. 2 Jy kan 'n rooibostee-sakkie baie sterk laat trek en jou gesig soggens en saans daarmee was of gebruik 'n stukkie watte om die tee op jou gesig te smeer. 3 Meng 1…

Comments Off on Aknee en Puisies

Sonbrand

Indien jy sonbrand opgetel het, kan hierdie paar wenke jou dalk help: As jy oor jou hele liggaam deur die sond gebrand is, vat jy 'n koel bad met een koppie asyn. Dit verlig die brand gevoel. Bad in koue water met 'n bietjie koeksoda. Gebruik 'n ligte pasta van koeksoda om sonbrand the behandel.  Jy kan Aloe-Vera gebruik as…

Comments Off on Sonbrand

End of content

No more pages to load