Nr.
|
Wenk
|
| 1 |
As jy aan hardlywigheid ly kan jy piesangs eet want dit is hoog aan vesel. |
| 2 |
Drink elke oggend op ‘n nugter maag, een teelepel engelse sout met ‘n glas warm water. |
| 3 |
Drink ‘n glas louwarm water met appelasyn so ongeveer 30 minute voor etes. |
| 4 |
Eet elke oggend vir ontbyt: ‘n sny growwe bruin brood wat semels bevat. |
| 5 |
Gooi 1 eetlepel “Linseed” in ‘n glas water. Laat dit oornag staan. Gooi die water af en gooi die “linseed” or jou ontbytpap. |
| 6 |
Week 500 gram perskes, 500 gram rosyne en 500 gram pruimedante in water tot dit sag is. Maal alles saam. Meng met 1 kilogram stroop of heuning. Eet saans een teelepelvol. |