Ekseem

In die geval wat jy met ekseem sukkel, kan die volgende wenke jou dalk help: Nr. Wenke 1 Gebruik salf wat zink bevat. 2 Gebruik 2 rooibosteesakkies in die badwater, elke dag. 3 Gebruik Vaseline om die gesig te smeer. 4 Smeer jou hele lyf met aqueous room,bad jouself met die room en was dit …

Arthritis and joint pain

If you suffer from arthritis and joint pain, you can try the following: No. Remedy 1 Drink Omega 3, 6 and 6 oil capsules and iron supplements regularly. 2 Eat yellow foods such as apricots, Melons, Oranges and Peaches. Orange pumpkin, orange juice and watermelon can prevent arthritis. 3 Eat walnuts, soya beans and fatty …

Artritis en Gewrigspyne

As jy aan artritis en gewrigspyne ly, kan jy die volgende probeer: Nr. Wenke 1 Drink gereeld Omega 3, 6 en 6 olie kapsules en yster aanvullings. 2 Eet geel voedselsoorte soos Appelkose, Spanspek, Lemoene en Perskes. Oranje pampoen, lemoensap en waatlemoen kan artritis voorkom. 3 Eet okkerneute, soyabone en vetterige vis op ‘n gereelde …

Croup

If anyone is suffering from croup, the following tips cmay help you: No. Remedy 1 Give the child strong salt water to drink. He or she will vomit and the mucus will come out. 2 Mix 1 cup of honey with 1 teaspoon baking powder together and give the child 1 teaspoon of it. This …

Kroep

As enige iemand aan kroep ly, kan die volgende wenke jou dalk help: Nr. Wenke 1 Gee die siek persoon soet tee met 2ml mostert om te drink. Dit sal die persoon laat opbring en van die slym ontslae raak. Meng 1 teelepel aluin en 2 teelepels suiker goed saam. Gee die persoon elk 2 …