Nr.
|
Wenk
|
1 |
As jy weer sooibrand kry, eet dadelik ‘n piesang vir vinnige verligting. |
2 |
Wanneer tamatie- en uiesmoor gemaak word, gooi ‘n kwart koppie melk by aan die einde en roer goed. |
3 |
Drink 8 glase water per dag. |
4 |
Drink twee eetlepels asyn of suurlemoensap. Jou sooibrand mag dalk vererger vir ‘n kort rukkie maar dit sal dadelik daarna verdwyn. |
5 |
Drink bietjie koeksoda in gekookte water. |
6 |
Meng ‘n botteltjie Turlington ,et 1 blikkie kondensmelk en neem elke oggend ‘n teelepel vol op ‘n nugter maag. |
7 |
Suig een teelepel witsuiker. |