2 |
Die volgende mengsel sal help algemene borskwale soos hoes, brongitis en meer. Dit help om slym los te maak en dit verlig ook ‘n droë hoes. Dit verminder ook die sinus alym en beheer die “Post Nasal Drip.” Meng die volgende in ‘n groterige glasbottel met ‘n digte skroef deksel: 1 botteljie Lennon Paragora, 1 botteljie Lennon Turlington, 1 botteltjie Lennon Ipekakaunawyn, 1 botteljie Lennon Borsdrukppels, 1 botteljie roulyn olie and ‘n halwe bottel heuning. Meng dit deeglik todat alles in die heuning vermeng is. Neem een eetlepel vol, soggens en saans. Let asb op dat kinders tussen drie tot agt jaar, net ‘n halwe eetlepel moet neem. |