You are currently viewing Nuwe 2018 Griep (H3N2)

Nuwe 2018 Griep (H3N2)

Verwagtings is dat die 2018 griep in Suid Afrika baie erg gaan wees. Die 2017 Australiese griep seisoen was die ergste in dekades en wereldwyd verwag die kenners groot probleme in 2018. Die BBC berig dat die Britse nasionale gesondheids diens voorberei op ‘n erge 2018 griep seisoen.

As jou bors benoud voel, of toe trek sien onmiddelik jou mediese dokter. As jou medikasie verligting bring maar jy voel steeds benoud of sukkel om asem te haal, sien onmiddelik weer jou dokter vir opvolg ondersoek of soek mediese hulp.

Veral jong mense en ou mense is kwesbaar asook mense met bestaande gesondheids probleme.

Die meeste mense behoort na ‘n week te herstel, bed rus en baie vloeistof sal help.

Simptoom behandeling: