Slaaploosheid

Die top boere raat vir slaaploosheid is om laventel olie te ruik elke 15 minute in die uur voordat jy gaan slaap. "Chamomile" tee voor jy gaan slaap, of vir behandeling van stres en senuwee kwale, is 'n Britse ding en het saam met die Engelse arriveer (Die Engelse het die by die Egiptenare gekry en aangeneem) Traditioneel het boere…

Comments Off on Slaaploosheid

Nuwe 2018 Griep (H3N2)

Verwagtings is dat die 2018 griep in Suid Afrika baie erg gaan wees. Die 2017 Australiese griep seisoen was die ergste in dekades en wereldwyd verwag die kenners groot probleme in 2018. Die BBC berig dat die Britse nasionale gesondheids diens voorberei op 'n erge 2018 griep seisoen. As jou bors benoud voel, of toe trek sien onmiddelik jou mediese…

Comments Off on Nuwe 2018 Griep (H3N2)

Boere Seep

Resep vir boere seep Een emmer leem water (ongeveer 4 liter) Reenwater word kollekteer (reenwater is sagter as rivier water, harde water sal seep maak wat nie skuim nie) Koue (afgekoelde) wit gebrande harde hout (nie sagte hout nie) as van die vuur word kollekteer (nie die swart kool nie, net die wit vlokkies) Neem 'n groterige hout kraffie of…

Comments Off on Boere Seep

Griep en Verkoue

Griep is 'n baie aansteeklike virus en is baie erger as 'n gewone verkoue. baie van die simptome van griep is baie dieselfde as die van verkoue maar verkoues is nie virusse nie. Daar is vier hoof groepe griep virusse, hulle word A, B, C en D genoem. Onder die Groepe A en B val ook die gewone jaarlikse griep.…

Comments Off on Griep en Verkoue

Sweet Oil

Sweet oil is another name for olive oil, although the term also can refer to a light vegetable oil. It has many uses, ranging from skin care to cooking. Several countries produce this oil, including Italy, Spain and the United States. The oil is used in place of other types of oil in cooking because of its health benefits, minus…

Comments Off on Sweet Oil

End of content

No more pages to load