Slaaploosheid
Die top boere raat vir slaaploosheid is om laventel olie te ruik elke 15 minute in die uur voordat jy gaan slaap. "Chamomile" tee voor jy gaan slaap, of vir behandeling van stres en senuwee kwale, is 'n Britse ding en het saam met die Engelse arriveer (Die Engelse het die by die Egiptenare gekry en aangeneem) Traditioneel het boere…